bc-ontologyGovernments, institutions, geography and law
Pre-release: this release has not been published. Identifiers are permanent; descriptions may still change.

source excerpt from https://www.gov.za/sites/default/files/gcis%5Fdocument/201910/42743gon1292.pdf

https://ontology.bommaritollc.com/id/01a13670-5a96-7465-a3b1-55bb7bf71fa9
oa:SpecificResource
Download TurtleJSON-LDN-TriplesMarkdown
Cite this
source excerpt from https://www.gov.za/sites/default/files/gcis%5Fdocument/201910/42743gon1292.pdf. bc-ontology, release 0.1.0-rc38, 2026-10-21. https://ontology.bommaritollc.com/id/01a13670-5a96-7465-a3b1-55bb7bf71fa9

Elsewhere

Facts

adms:identifier
oa:bodyValue
{"legal_state":"unknown","passage":{"end_byte":95708,"instrument_iri":"https://ontology.bommaritollc.com/id/01a134eb-d359-736f-8f40-6b2580080d49","original_sha256":"a2b46c106a939a27dd324c449585b52540bd3b3d151791de57b5cf80b6bae977","parsed_text_sha256":"f4230702af52a35703fd412d79ae936ac00be26b498cca775cea2e2db1905dc3","source_url":"https://www.gov.za/sites/default/files/gcis%5Fdocument/201910/42743gon1292.pdf","start_byte":83733},"policy":"retained-legal-source-passage-v1","quote":"internet service provider shall be compelled to furnish the Board or a\n\nmember of the South African Police Services with information of the50\n\nidentity of the person who published the prohibited content.\n\n(4) In the case of content hosted outside of the Republic that is found to\n\ncontain child pornography, the Board shall refer the matter to the South\n\nAfrican Police Service or to the hotline in the country concerned for the\n\nattention of law enforcement officials in that country.55\n\nGOVERNMENT GAZETTE, 3 OCTOBER 2019 No. 4274327\n\n27\n\n(a) indien die kommersiële aanlyn verspreider in stryd met die bepalings\n\nvan hierdie artikel optree;\n\n(b) totdat die Raad tevrede is dat die kommersiële aanlyn verspreider in\n\ndie toekoms aan die bepalings van hierdie artikel sal voldoen, en ’n\n\nkommersiële aanlyn verspreider kan ook vervolg word vir ’n misdryf5\n\ningevolge hierdie Wet.\n\n(6) Geen film, speletjie of publikasie kan in die Republiek versprei word\n\ntensy dit ingevolge artikel 16, artikel 18, hierdie artikel of artikel 18D\n\ngeklassifiseer is nie, en tensy ’n duidelik sigbare etiket wat die\n\nouderdomsbeperking en die aard van die inhoud vermeld, op of in verband10\n\nmet die film, speletjie of publikasie ten toon gestel word en langs die logo\n\nvan die Raad verskyn nie.\n\nGoedkeuring van geakkrediteerde vreemde- of internasionale\u0002\n\nklassifikasiestelsels deur Beheerraad\n\n18D. (1) Die Beheerraad kan, by aansoek deur ’n aanlyn verspreider wat15\n\nfilms, speletjies of publikasies in die Republiek wil versprei met\n\nklassifikasiewaarderings uitgereik deur ’n vreemde- of internasionale\u0002\n\nklassifkasieowerheid of -liggaam, die gebruik van klassifikasiewaarderings\n\nuitgereik deur die vreemde- of internasionaleklassifikasieowerheid of\n\n-liggaam, goedkeur.20\n\n(2) Die Beheerraad kan die aansoek in subartikel (1) beoog, goedkeur\n\nbehoudens die voorwaardes wat die Raad nodig ag rakende die aanlyn\n\nverspreiding van films of speletjies.\n\n(3) Die Beheerraad moet, by oorweging van die aansoek in subartikel (1)\n\nbeoog, in ag neem—25\n\n(a) die toeganklikheid vir die Raad van die verspreider se aanlyn diens vir\n\nnakomings-, moniterings- en ouditdoeleindes; en\n\n(b) die inlynstelling van die vreemde of internasionale waardering met die\n\ntoepaslike waarderings ingevolge die Wet en die Beheerraad se\n\nklassifikasieriglyne.30\n\n(4) ’n Aansoek ingevolge subartikel (1) moet vergesel gaan van die\n\nbetaling van die voorgeskrewe gelde, deur die Minister vasgestel.\n\nKlagtes teen verbode inhoud\n\n18E. (1) Enigiemand kan by die Raad kla oor ongeklassifiseerde,\n\nverbode inhoud, of potensieel verbode inhoud, in verband met dienste wat35\n\naanlyn deur enigiemand, met inbegrip van kommersiële aanlyn\n\nverspreiders en niekommersiële aanlyn verspreiders, aangebied word.\n\n(2) Indien die Raad of die voldoeningsbeamptes ingevolge artikel 15 by\n\nondersoek vasstel dat daar meriete in die klagte is en dat die verbode inhoud\n\nof inhoud wat deur die gebruik van die internet gehou of versprei word nie40\n\nsoos in artikels 16, 18, 18C of 18D vereis vir ondersoek en klassifikasie\n\nvoorgelê is nie, moet die aangeleentheid na die Raad verwys word wat,\n\nbehoudens behoorlike regsproses—\n\n(a) in die geval van ’n niekommersiële aanlyn verspreider, ’n afhaal\u0002\n\nkennisgewing kan uitreik ingevolge die prosedure in artikel 77 van die45\n\nWet op Elektroniese Kommunikasie en Transaksies, 2002 (Wet No. 25\n\nvan 2002); of\n\n(b) in die geval van internetdiensverskaffers, ’n afhaalkennisgewing\n\ningevolge artikel 77 van die Wet op Elektroniese Kommunikasie en\n\nTransaksies, 2002 (Wet No. 25 van 2002), kan uitreik.50\n\n(3) By die toepassing van hierdie artikel en artikels 24E, 24F en 24G, is\n\ndie internetdiensverskaffer verplig om die Raad of ’n lid van die\n\nSuid-Afrikaanse Polisiediens te voorsien van inligting oor die identiteit van\n\ndie persoon wat die verbode inhoud gepubliseer het.\n\n(4) In die geval van inhoud wat buite die Republiek gehou word wat55\n\ngevind word kinderpornografie te bevat, moet die Raad die aangeleentheid\n\nna die Suid-Afrikaanse Polisiediens of na die blitslyn van die betrokke land,\n\nvir die aandag van die wetstoepassingsbeamptes in daardie land, verwys.\n\n28No. 42743 GOVERNMENT GAZETTE, 3 OCTOBER 2019\n\n28\n\n(5) For the purposes of this section an ‘‘internet service provider’’ means\n\nthe service provider contemplated in section 70 and section 77 of the\n\nElectronic Communications and Transactions Act, 2002 (Act No. 25 of\n\n2002).\n\nProhibition against distribution of private sexual photographs and5\n\nfilms\n\n18F. (1) No person may expose, through any medium, including the\n\ninternet and social media, a private sexual photograph or film if the\n\ndisclosure is made—\n\n(a) without the consent of the individual or individuals who appear in the10\n\nphotograph or film; and\n\n(b) with the intention of causing that individual harm.\n\n(2) It is a defence for a person charged with an offence under this section\n\nto prove that he or she reasonably believed that the disclosure was\n\nnecessary for the purposes of preventing, detecting or investigating crime.15\n\n(3) The prohibition referred to in subsection (1) shall apply notwithstand\u0002\n\ning that the individual who appears in the photograph or film might have\n\nconsented to the original creation of such photograph or film.\n\n(4) For the purposes of this section and section 24E a photograph or film\n\nis ‘private’ if, judging from the context in which the photograph or film is20\n\ntaken or made, it was not intended by any individual in the photograph or\n\nfilm to be seen by others.\n\n(5) For the purposes of this section a photograph or film is ‘sexual’if such\n\nphotograph or film—\n\n(a) it shows all or part of an individual’s exposed female breasts, anus,25\n\ngenitals or pubic area;\n\n(b) it shows something that a reasonable person would consider to be\n\nsexual because of its nature; or\n\n(c) its content, taken as a whole, is such that a reasonable person would\n\nconsider it to be sexual.30\n\n(6) For the purposes of this section and sections 24E, 24F and 24G, the\n\ninternet service provider shall be compelled to furnish the Board or a\n\nmember of the South African Police Services with information of the\n\nidentity of the person who published the private sexual photograph or film.\n\nProhibition against filming and distribution of films and photographs35\n\ndepicting sexual violence and violence against children\n\n18G. (1) No person may create, produce or distribute in any medium,\n\nincluding the internet, and social media any films or photographs depicting\n\nsexual violence and violence against children.\n\n(2) For the purposes of this section ‘photograph or film’ means a still or40\n\nmoving image in any form that—\n\n(a) consists of, or includes one or more photographed or filmed images; or\n\n(b) appears to consist of or includes one or more photographed or filmed\n\nimages.\n\nThe prohibition in subsections (1) and (2) shall apply despite that the45\n\nindividual who appears in the photograph or film might have consented to\n\nthe original creation of such photograph or film.\n\n(3) The reference in subsection (2)(b) to photographed or filmed images\n\nincludes photographed or filmed images that have been altered in any way.\n\n(4) For the purposes of this section ‘photographed or filmed image’50\n\nmeans a still or moving image that—\n\n(a) was originally captured by photography or filming, or\n\n(b) is part of an image originally captured by photography or filming.\n\n(5) For the purposes of this section ‘filming’ means making a recording,\n\non any medium, from which a moving image may be produced by any55\n\nmeans.\n\n(6) References to a photograph or film include—\n\n(a) a negative version of an image described in subsection (2); and\n\nGOVERNMENT GAZETTE, 3 OCTOBER 2019 No. 4274329\n\n29\n\n(5) By die toepassing van hierdie artikel, beteken internetdiensverskaffer\n\ndie diensverskaffer in artikel 70 en artikel 77 van die Wet op Elektroniese\n\nKommunikasie en Transaksies, 2002 (Wet No. 5 van 2002), beoog.\n\nVerbod teen verspreiding van private seksuele foto’s en films\n\n18F. (1) Niemand mag, deur enige medium, met inbegrip van die internet5\n\nen sosiale media, ’n private seksuele foto of film blootstel nie indien die\n\nopenbaarmaking gedoen word—\n\n(a) sonder die toestemming van ’n individu of individue wat in die foto of\n\nfilm verskyn nie; en\n\n(b) met die voorneme om daardie individu skade te berokken nie.10\n\n(2) Dit is ’n verweer vir ’n persoon aangekla van ’n misdryf kragtens\n\nhierdie artikel om te bewys dat hy of sy redelikerwys van mening was dat\n\ndie openbaarmaking nodig was vir die voorkoming, bespeuring of\n\nondersoek van misdaad.\n\n(3) Die verbod in subartikel (1) bedoel is van toepassing ongeag of die15\n\nindividu wat in die foto of film verskyn tot die oorspronklike skepping van\n\ndaardie foto of film toegestem het.\n\n(4) By die toepassing van hierdie artikel en artikel 24E is ’n foto of film\n\n‘privaat’ as dit, na aanleiding van die konteks waarin die foto of film\n\ngeneem of gemaak is, deur enige individu in die foto of film nie bedoel is20\n\nom deur ander gesien te word nie.\n\n(5) By die toepassing van hierdie artikel is ’n foto of film ‘seksueel’\n\nindien sodanige foto of film—\n\n(a) ’n individu se hele ontblote vroulike borste, anus, genitalieë of\n\nskaamdele of ’n gedeelte daarvan wys;25\n\n(b) iets wys wat ’n redelike persoon weens die aard daarvan as seksueel\n\nsou beskou; of\n\n(c) die inhoud daarvan, as ’n geheel geneem, sodanig is dat ’n redelike\n\npersoon dit as seksueel sal beskou.\n\n(6) By die toepassing van hierdie artikel en artikels 24E, 24F en 24G, is30\n\ndie internetdiensverskaffer verplig om inligting aan die Raad of ’n lid van\n\ndie Suid-Afrikaanse Polisiediens te gee oor die identiteit van die persoon\n\nwat die private seksuele foto of film gepubliseer het.\n\nVerbod op verfilming en verspreiding van films en foto’s wat seksuele\n\ngeweld en geweld teen kinders uitbeeld35\n\n18G. (1) Niemand mag, in enige medium met inbegrip van die internet\n\nen sosiale media, enige films of foto’s skep, vervaardig of versprei wat\n\nseksuele geweld en geweld teen kinders uitbeeld nie.\n\n(2) By die toepassing van hierdie artikel, beteken ‘foto of film’ ’n stil of\n\nbewegende beeld in enige vorm wat—40\n\n(a) uit een of meer afgeneemde of verfilmde beelde bestaan of dit insluit;\n\nof\n\n(b) voorkom asof dit uit een of meer afgeneemde of verfilmde beelde\n\nbestaan.\n\nDie verbod in subartikels (1) en (2) is van toepassing ten spyte daarvan dat45\n\ndie individu wat in die foto of film verskyn tot die oorspronklike skepping\n\nvan daardie foto of film ingestem het.\n\n(3) Die verwysing in subartikel (2)(b) na afgeneemde of verfilmde beelde\n\nsluit afgeneemde of verfilmde beelde in wat op enige wyse verander is.\n\n(4) By die toepassing van hierdie artikel beteken ‘afgeneemde of50\n\nverfilmde beeld’ ’n stil of bewegende beeld wat—\n\n(a) oorspronklik deur fotografie of verfilming vasgevang is; of\n\n(b) deel is van ’n beeld wat oorspronklik deur fotografie of verfilming\n\nvasgevang is.\n\n(5) By die toepassing van hierdie artikel, beteken ‘verfilm’ die maak van55\n\n’n opname, op enige medium, waarvan ’n rolprent op enige wyse\n\nvervaardig kan word.\n\n(6) Verwysings na ’n foto of film sluit in—\n\n(a) ’n negatief van ’n beeld in subartikel (2) beskryf; en\n\nRight to [Appear,] appear and to [Appeal] appeal to Appeal Tribunal [and\n\nThe following heading is hereby substituted for the heading of Chapter 5 of the\n\n30No. 42743\n\nAct No. 11 of 2019\n\n20.\n\nprincipal Act:\n\n‘‘\n\nGOVERNMENT GAZETTE, 3 OCTOBER 2019\n\nFilms and Publications Amendment Act, 2019\n\n30\n\n(b) data stored by any means which is capable of conversion into an image\n\ndescribed in subsection (2).\n\n(7) For the purposes of this section and sections 24E, 24F and 24G, the\n\ninternet service provider shall be compelled to furnish the Board or a\n\nmember of the South African Police Services with information of the5\n\n","statutory_number":null,"whole_instrument_recall":"not_established"}rdf:JSON
oa:hasSource
prov:wasDerivedFrom
schema:isPartOf

Related

Errata in its text (1)oa:hasTarget